Overview

Een van die logistieke maatskappy in Midrand het die geleentheid vir ‘n Pakhuis toesighouer/”Warehouse supervisor” om deel te vorm van die maatskappy.

 

Minimum vereistes:

  • Matriek
  • Vlot Engels en Afrikaans
  • Ondervinding in ‘n soortgelyke rol
  • Eie vervoer
  • Pastel sal voordelig wees

 

Verantwoordelikhede:

  • Rapporteer aan die Operasionele bestuurder
  • Kliënte verhoudings
  • Inkomende en uitgaande voorraad
  • Toesighou van personeel

 

Salaris: R 9 000 per maand. Na die proeftydperk is daar die moontlikheid van voordele.

 

Werksure: 8h00 – 18h00

 

About Express Employment Professionals Midrand

Our Mission is To help as many people as possible find good jobs by helping as many clients as possible find good people.