Urgent

Verkoopsagent in die versekering/regs industrie

Full time Express Midrand
  • Post Date: March 20, 2020
  • Apply Before : April 18, 2020
  • Salary: R25,000.00 - R35,000.00 / Monthly
  • Applications 0
  • View(s) 96
Email Job
  • Share:

Job Description

 

Verkoopsagent in die versekering/regs industrie

‘n Professionele en standvastige versekering makelaar is opsoek na ‘n verkoopasagent met ‘n kwalifikasie in regte in die Kaap. Die persoon sal kliente en prokureurs ontmoet, verhouding bou en versekerings produkte verkoop.

Die gepaste persoon moet professioneel voorkom en kennis besit van die regs- en versekering industrie.

Minimum vereistes:

  • Kwalifikasie in Regte
  • Afrikaans en Engels
  • Eie vervoer
  • Vorige ervaring in verkope en/of kliente diens
  • Moet kennis van die industrie besit

Verantwoordelikhede:

  • Verantwoordelik vir die verkoop van versekering-verwante produkte aan kliënte
  • Klientediens
  • Afsprake reël met potensiele kliente (prokureurs)
  • Verkoop verslae
  • Verhouding bou met nuwe kliente/prokureurs
  • Administrasie
  • Reis na kliente en mag dalk 2-3 aande per maand oorslaap. Areas sal Kaap, Noord Kaap en Oos-Kaap

Salaris: R25 000 – R35 000

Other jobs you may like